Shuter and Shooter Publishers (Pty) Ltd

find_us_on_facebook_badge

Your Shopping Cart

Your Cart is currently empty.

YOU ARE HERE Home Catalogue READERS Afrikaans Glanspenne

Glanspenne

glanspenne
Boeke in die Glanspenne reeks fokus op kwessies, waardes en menseregte. Dit is op lesers tussen die ouderdom van 10-12 jaar van toepassing. Glanspenne is ook in Engels as “Highlighters” beskikbaar.

Van toepassing op Graad 6 & 7

Reviva Schermbrucker
24 bladsye; garingloos; kleur; 245mm x 165mm



Sort by:

Niemand se Poppie nie

R42.98
Average customer rating:
0 stars  Total votes: 0
In hierdie boek lees ons omtrent Nolu, 'n pragtige, jong albino-meisie wat reguit praat oor haar lewe en drome. 
Product Details...


Raak van Boelies ontslae

R42.98
Average customer rating:
0 stars  Total votes: 0
Om geboelie te word, is 'n skrikwekkende ervaring. Hierdie boek herken die boelie se be hoefte aan hulp en bied insigte en advies aan ons almal. 
Product Details...


My Huis op Walmerstraat

R42.98
Average customer rating:
0 stars  Total votes: 0
Kom en ontmoet die inwoners van Walmerstraat, wat 'n sterk gemeenskapsgees gesmee het.... 
Product Details...


Leer op ons manier

R42.98
Average customer rating:
0 stars  Total votes: 0
Ons leer almal op verskillende maniere en hierdie boek vertel hoe 'n klas hul dag ervaar en hul verskille vier. 
Product Details...



  • «« Start
  • « Prev
  • 1
  • Next »
  • End »»
Results 1 - 4 of 4

Recently Viewed Products