![]() View Full-Size Image |
Khethiwe |
|
|
Price:
R35.96
|
||
Khethiwe is die geliefde oudste dogter van 'n Zoeloe hoofman. Alhoewel sy beeldskoon is, is sy baie selfsugtig. Haar suster Nothando is heeltemal anders. Wanneer hulle klein boetie ernstig siek word, versorg sy hom. Khethiwe probeer egter om sy siekte tot haar voordeel te laat strek. Soos die storie vorder, leer Khethiweop die harde manier, dat om net aan haarself te dink, haar nie geluk bring nie. Geskik vir lesers in Graad 6 & 7 D. Servant 20 bladsye / 210mm x 147mm / in volle kleur / saalsteek |
||
|
Availability
In Stock: 2460 |
||
Customer Reviews:There are yet no reviews for this product.Please log in to write a review. |
||
Recently Viewed Products
- Te Klein Themba (Category: Algemeen)
- Shuters Primere Tegn.Akt.Vir Graad 2 Wind Water En Weer (Category: GENERAL)
- Shuters Primere Tegn.Akt.Vir Graad 1 Die Tuin (Obe) (Category: GENERAL)
- Shuters Prim.Tech.Teacher's Resource Book For Grades 1-7 (Category: GENERAL)
- Shuters Prim.Tech.Activ.Book Grade 6 Transport (Category: GENERAL)
